Index :: Work functions ::

Die Oink - Laerskool Eversdal

  Fasiliteite binne lokaal
(accommodate 110)
Die lokaal beskik oor die volgende toerusting:
LugrŽeling
Kaggel
2 Televisiestelle
Kroeg-area
Ekstra tafel vir uitpak van kos ens.
Alle breekware en eetgerei
Volledig toegeruste kombuis.

Die huurder voorsien self die volgende:

** Tafeldoeke (Ses-kantige tafels met 1,4 m deursnee).
** Glase
** Afdroogdoeke, vadoeke en opwasseep.
** Vuurmaakhout.


Tariewe en Tye:

Halfdag (m.a.w. voormiddag of Namiddag) = R800
Voldag (m.a.w vanaf 08h00 - 18h00) = R1000
Voldag en Aand (m.a.w 08h00 - 24h00) = R1200
Aand (m.a.w 18h00 - 24h00) = R1000

 
 
Website http://www.eversdal.org.za/EVERWEB/index.htm
Email info@eversdal.co.za
Phone 021976-8134 of 084 403 2429
Fax
Business Hours 08:00 - 16:00 ( Maandae tot Vrydae)
 
 
Added 2009/06/21 | Updated 2013/01/16
Views [ 5888 ] Visits [ 157 ]
* * * * - 1 Votes | Add a review
Comments

Very affordable and cozy!
2011-07-09


 
  ADDRESS - View Map

steppingstones, Cape town, Western CapeWestern Cape, South Africa, 7530
 

Valid CSS!